# Action Society kritiseer die Departement van Justisie se versuim om te reageer op ‘n aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, waarin besonderhede versoek word oor die Nasionale Register vir Seksoortreders. Dit volg ondanks ‘n verlengde sperdatum wat op 20 Junie verstryk het. Juanita du Preez van Action Society sê meer as 15 -duisend burgers het hul veldtog ondersteun en eis deursigtigheid en meer beskerming vir kinders:
Action Society kritiseer Justisie se stilswye oor Nasionale Register vir Seksoortreders [KLANK]
ENG DuPreezOnTransparancy