Skip to content

Waarnemende Polisie-minister veroordeel geheimsinnige proses met Khumalo se lasbriefdrama [KLANK]

# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, het die hantering van ‘n beplande lasbrief vir die Misdaadintelligensie-baas, Dumisani Khumalo, en die hoof van Intelligensie-analise, Nozipho Madondo, gekritiseer en die proses beskryf as deurmekaar en swak gekommunikeer. Die lasbrief is later deur die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie opgeskort. Cachalia het die media ná ‘n veiligheidsbeplanningsvergadering toegespreek en gesê die situasie is kommerwekkend gegewe die senioriteit van die betrokke persone:

ENG CachaliaOnSecretiveProcess