# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê die regering is ten volle gereed om vrede en bestendigheid te handhaaf voor die verwagte betogings op 30 Junie. Cachalia het die media toegespreek na ‘n veiligheidsbeplanningsvergadering en gesê die polisie het operasionele gereedheid in alle provinsies verskerp, met verhoogde ontplooiings om gemeenskappe en kritieke infrastruktuur te beskerm. Hy het bygevoeg hoewel vreedsame betogings beskerm sal word, sal enige misdaad, geweld of pogings om openbare orde te ontwrig, ferm hanteer word:
SAPD verhoog operasionele gereedheid met oog op moontlike onrus op 30 Junie [KLANK]
ENG CachaliaOn30JuneProtest