Skip to content

ActionSA vra vir dringende ingryping oor wanbetaling van werkers by Johannesburg Water [KLANK]

# ActionSA vra dringende ingryping nadat werkers wat deur kontrakteurs by Johannesburg Water-projekte aangestel is, na bewering nie betaal is nie. Mpumi Edward van die party beweer werknemers van Skoba Construction en Fubu Africa het weke lank nie salarisse ontvang nie ondanks herhaalde beloftes. Sy beweer die vertragings spruit voort uit betalingsmislukkings binne die Stad Johannesburg en Johannesburg Water. Edwards eis ‘n volledige verduideliking en die onmiddellike betaling van uitstaande lone:

ENG EdwardOnNonPayment