Skip to content

EFF steun herstrukturering van Gautengse Verkeersbeampteprogram [KLANK]

# Die EFF in Gauteng verwelkom die herstrukturering van die Gautengse Verkeersbeampteprogram, veral die besluit om verkeersbeamptes te ontplooi om openbare infrastruktuur en regeringsgeriewe te beskerm. Die program sal herposisioneer word deur ‘n hibriede multistroom-model wat ontwerp is om te voldoen aan wettige, nasionale opleidingstandaarde en langtermyn bedryfsbehoeftes. EFF-woordvoerder Dumisani Baleni verwelkom ook die verkeersbeamptes se rolle in sigbare verkeerswetstoepassing, sowel as die bykomende opleidingsprogram:

ENG BaleniOnWardens