# Die Stad Kaapstad se Direktoraat Stedelike Beweeglikheid sê die MyCiTi Fase 2A-bouprojek langs AZ Berman-rylaan is op koers en geskeduleer vir voltooiing voor die einde van die jaar. Die eerste rooi MyCiTi-busbane is verlede week langs die roete in Mitchells Plain uitgelê. Die burgemeesterskomiteelid vir die direktoraat, Rob Quintas, sê opgraderings sluit in straatnaamborde, straatbeligting, landskapontwerp, stormwaterdreinering, tegnologie-infrastruktuur, padmerke en verkeerseine:
Kaapstad lê MyCiTi-rooibane uit langs AZ Berman-rylaan [KLANK]
ENG QuintasONMyCiTi