# Die Stad Tshwane sê hy is verbind tot veilige, waardige gesondheidsdienste van gehalte nadat 24 basiese munisipale klinieke sertifikate vir die nakoming van gesondheidstandaarde ontvang het. Burgemeester Nasiphi Moya se woordvoerder, Samkelo Mgobozi, sê die kantoor vir die nakoming van gesondheidstandaarde evalueer gesondheidsinstellings volgens baie streng standaarde. Hy sê dit word beoordeel volgens gestandaardiseerde inspeksie-instrumente, vraelyste en beheerlyste wat nakoming op ʼn objektiewe wyse met voorgeskrewe maatstawwe vergelyk:
Tshwane is verbind tot gehalte-gesondheidsorg met 24 klinieke wat nakomingsertifikate ontvang [KLANK]
ENG MgoboziONCertificates