# Die waarnemende polisiekommissaris, Puleng Dimpane, sê planne is beraam om wet en orde te handhaaf tydens toenemende spanning oor immigrasie te midde van teen-immigrasieveldtogte en oproepe dat ongedokumenteerde buitelanders Suid-Afrika teen 30 Junie moet verlaat. Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, het die naweek met bestuur vergader, waar hy ingelig is oor bedryfsplanne wat sal verseker dat betogings veilig en vreedsaam plaasvind. Dimpane sê onwettigheid sal nie geduld word nie:
Waarnemende Nasionale Polisiekommissaris sê planne is beraam voor teen-immigrasiebetogings op 30 Junie [KLANK]
ENG DimpaneOnProtests