# Die Oos-Kaapse LUR vir Vervoer en Gemeenskapsveiligheid, Xolile Nqatha, het woede uitgespreek na die moord op ʼn ANC-raadslid in Nelson Mandelabaai, Sicelo Mleve. Hy is Saterdagaand deur ʼn onbekende man doodgeskiet terwyl hy besig was met ʼn vergadering in sy kantoor in Zwide, Gqeberha. Die departement se woordvoerder, Makhaya Komisa, sê raadslede se veiligheid is vir die provinsiale regering ʼn top-prioriteit:
Oos-Kaapse LUR vir Gemeenskapsveiligheid veroordeel moord op wyksraadslid in Gqeberha [KLANK]
ENG KomisaONWardCouncillor