# Keir Starmer is volgens berigte gereed om hierdie week as eerste minister van die Verenigde Koninkryk te bedank. Volgens The Observer, stel Starmer ʼn program op vir sy ordelike vertrek. Daar is toenemend druk op hom om uit te tree nadat belangrike ministers bedank het. Boonop maak Andy Burnham se oorwinning verlede week in die Makerfield-tussenverkiesing dit moontlik om die Arbeidersparty se leierskap uit te daag. Downingstraat sê egter Starmer is vasbeslote om voort te veg.
Downingstraat sê eerste minister Starmer is vasbeslote om voort te veg ten spyte van berigte dat hy gaan bedank