Skip to content

JD Vance sê “groot vordering” is bereik tydens gesprekke in Switserland [KLANK]

# Die Amerikaanse visepresident JD Vance sê vordering is gemaak tydens die eerste ronde vredesamesprekings met Iran in Switserland. Dit is ten spyte daarvan dat onderhandelinge gister onderbreek is, nadat president Donald Trump die Iranse afvaardiging gedreig het en deur Teheran se hoofonderhandelaar tereg gewys is. Die samesprekings volg nadat die twee lande verlede week ‘n voorlopige vredesooreenkoms onderteken het. Vance sê Amerika is bereid om sy verhouding met Iran ingrypend te verander:

ENG VanceOnPeace