# Die DA is diep bekommerd oor die voortdurende gevegte in die Openbare Beleggingskorporasie. Mark Burke van die party sê die jongste voorval is volgens berigte ‘n botsing tussen die voorsitter, adjunkminister van Finansies, David Masondo, en die instelling se uitvoerende hoof oor ‘n mislukte bemagtigingstransaksie. Hy sê die afgelope twee jaar is ten minste drie senior OBK-amptenare onder ‘n wolk van bewerings geskors, met twee wat daarna bedank het:
DA versoek dringende Parlementsverhoor met OBK-raad [KLANK]
AFR BurkeONPICBoard