Skip to content

Eskom sê dieseluitgawes in die huidige boekjaar daal met 85% [KLANK]

# Eskom het ‘n reuse 85-persent daling in sy dieseluitgawes vir die huidige boekjaar aangekondig, vergeleke met dieselfde tydperk verlede jaar. Dit is danksy ‘n merkbare verbetering in energie-beskikbaarheid en minder onbeplande onderbrekings. Die woordvoerder, Daphne Mokwena, sê dieselbesteding beloop tans 640,27-miljoen-rand teen ‘n gebruiksvlak van 1,30-persent vir die oopsiklus gasturbines, wat aansienlik laer is as die 4,515-miljard-rand wat oor dieselfde tydperk verlede jaar aangeteken is teen ‘n gebruiksvlak van 11,9-persent:

ENG MokwenaONDiesel