# Andy Burnham van die Britse Arbeidersparty het Makerfield se tussenverkiesing gewen, wat die weg baan om eerste minister Keir Starmer uit te daag om die party-leierskap. Groter-Manchester se gewese burgemeester het Robert Kenyon van die Reform UK-party verslaan. Starmer het Burnham gelukgewens en sê kiesers het die party se veldtog van hoop en optimisme gekies bo verdeling en haat. Burnham sê sy oorwinning kan ʼn keerpunt vir die Arbeiders wees:
Britse eerste minister Starmer se belangrikste teenstander wen parlementêre setel [KLANK]
ENG BurnhamOnAction