Skip to content

Tshwane-burgemeester sê herstel en bespoediging van beleggings in paaie en vervoer kry voorkeur [KLANK]

# Die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, sê hulle is daartoe verbind om oorsig te verbeter, lewering te versnel en seker te maak infrastruktuurbeleggings bereik hul doel. Sy het gister ʼn oorsig-inspeksie gedoen by strategiese pad- en vervoer-infrastruktuurprojekte. Dit sluit in die geïntegreerde openbare snelvervoer-netwerk se Lyn Drie en die WF Nkomo-straat se bladvernuwingsprojek. Moya sê die hernude fokus op township-infrastruktuur toon die metro se verbintenis om toegang, geleentheid en dienslewering te verbeter:

ENG MoyaONInvestments