Skip to content

Mashatile sê regering stel maatreëls in om ongebreidelde korrupsie in polisie aan te spreek [KLANK]

# Adjunkpresident Paul Mashatile sê die groepering vir Justisie, Misdaadvoorkoming en Sekuriteit stel regstellende maatreëls in om korrupsie in die Suid-Afrikaanse Polisiediens op te spoor en te voorkom. Dit volg na verdoemende onthullings by die Madlanga-kommissie wat die afgelope maande tot verskeie inhegtenisnemings en skorsings gelei het. Mashatile het gister aan die Nasionale Raad van Provinsies gesê toegewyde spanne gaan voort om polisiebeamptes te ondersoek wat by die kommissie betrek is en ʼn spesiale taakspan hanteer tugsake:

ENG MashatileOnSAPSVetting