# Die Madlanga-kommissie het gelas Getuie J sal agter geslote deure getuig weens veiligheidsredes en voortgesette ondersoeke. Die kommissie ondersoek die omstandighede rondom die diefstal van ‘n besending dwelms van 541-kilogram uit die Valke se kantore in Port Shepstone, KwaZulu-Natal in 2021. Die kommissie se voorsitter, regter Mbuyiseli Madlanga, sê die getuienis sal in camera aangehoor word, wat beteken die media en die publiek sal nie toegelaat word om die verrigtinge by te woon nie:
Madlanga-kommissie gelas Getuie J moet agter geslote deure getuig [KLANK]
ENG-MadlangaOnWitnessJ