Skip to content

Rugby: Ruan Nortjé hoop op VRK-titel in laaste wedstryd vir Bulle

# Rugby: Die slot Ruan Nortjé se grootste wens vir môre se Verenigde Rugbykampioenskapseindstryd teen Leinster is dat die Bulle die trofee kan huis toe bring. Hy dra die blou trui vir die laaste keer na ‘n dekade by die span voor hy na Japan verhuis. Nortjé sê dit sal baie spesiaal vir die mense van Pretoria wees om die beker te wen. Hy sê hulle moet net glo en alles uithaal tot op die laaste oomblik. Die wedstryd begin half-agt môreaand op Croke-park in Dublin.