# Die EFF-leier, Julius Malema, het die Parlement se onafhanklike ampsklagskomitee gevra om president Cyril Ramaphosa se dringende hofaansoek te betwis. Dit vra dat verrigtinge rondom die Phala Phala-saak gestaak word. Malema het reageer nadat die Parlement se Grondwetlike en Regsdienste-kantoor vanoggend aanbeveel het die komitee moet die aansoek teenstaan en sy werk voortsit, maar onafhanklik en onpartydig bly in sy grondwetlike pligte. Malema sê die proses moet nie vertraag word nie:
Malema dring aan ampsklagkomitee moet Ramaphosa se interdik-aansoek teenstaan [KLANK]
ENG-MalemaOnChallenge