Skip to content

DA in Gauteng vra LUR vir Gesondheid om aandag te gee aan toelaes aan lykshuis-assistente [KLANK]

# Die DA in Gauteng sê die onlangse geskil oor die risiko-toelaag aan lykshuis-assistente in die forensiese patologie-laboratoriums, moet ʼn wekroep vir die Gesondheidsdepartement wees. Woordvoerder Madeleine Hicklin sê POPCRU se staking van twee dae het onopgeloste kwessies ontbloot, soos swak werksomstandighede en die toelaag van 750-rand per maand vir personeel wat in gevaarlike en emosioneel-veeleisende omgewings werk. Sy sê die bestaande toelaag weerspieël nie die aard van die werk nie:

ENG HicklinONAllowance