# Die Tshwane Metropolisie sê hy is vasbeslote om die wet te onderhou en die veiligheid en sekerheid van alle mense in sy regsgebied te beskerm. Dit volg na die inhegtenisneming van 20 buitelanders sonder dokumente vroeër die week vir die oortreding van die Immigrasiewet. Die woordvoerder van die departement, Puleng Motholo, sê hulle is tydens ‘n verorderingsoperasie in Raslouw, Heuweloord en Hennopspark, in hegtenis geneem:
Tshwane Metropolisie vasbeslote om die wet toe te pas [KLANK]
ENG MotholoONResolute