Skip to content

DA ondersoek verliese van miljarde in OBK se mislukte beleggings in Isibaya-fonds [KLANK]

# Die DA sê hy sal ondersoek instel oor hoe die Openbare Beleggingskorporasie miljarde verloor het deur roekelose beleggings in sy Isibaya-fonds. Die geld was geoormerk vir regeringspensioene en ander staatsdoeleindes. Die fonds het ongeveer 4,45-miljard-rand belê in 15 maatskappye en beleggings wat ʼn Interne Opbrengskoers van minus-100-persent aangeteken het. Dit beteken elke sent wat belê is, is weg. Andrew Bateman van die DA sê elke verlore rand is geld wat die aftrede van onderwysers, verpleegkundiges en polisiebeamptes moes verseker:

ENG BatemanONInvestments