# Die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, sê die regering verskerp pogings om die land se water- en sanitasie-probleme aan te spreek. Die regering het in die huidige boekjaar 12,3-miljard-rand se infrastruktuur-toelaes aan munisipaliteite toegeken. Die doel is om watersekerheid te verbeter, verouderde infrastruktuur op te gradeer en toegang tot betroubare dienste in alle provinsies uit te brei. Majodina erken dat baie gemeenskappe deurloop onder wateronderbrekings, rioolstortings, vervalle watersuiweringstelsels en ernstige waterverliese:
Regering ken R12,3-miljard se infrastruktuur-toelaes aan munisipaliteite toe [KLANK]
ENG MajodinaONInfrastructure