# Die Johannesburgse Metropolisie het tydens ‘n hoë-impak operasie, ‘n onwettige onderneming in die middestad ontdek wat voedsel wat verval het, heretiketteer, en ook vermoedelik met gesteelde munisipale kabels handel dryf. Daar word beweer vervaldatums op voedselverpakking word met chemiese stowwe verwyder en met vervalste etikette vervang. Woordvoerder van JMPD, Xolani Fihla sê geen arrestasies is nog gemaak nie, maar ondersoeke duur voort en diegene wat verantwoordelik is, sal voor die gereg gebring word:
Onwettige herverpakkingsonderneming van voedsel wat verval het in Johannesburg se middestad ontbloot [KLANK]
ENG FihlaOnRepackaging