# Die Onderwysdepartement van die Wes-Kaap het ‘n graad tien-leerder geskors na die dood van ‘n medeleerder by die Bellville-Suid Hoërskool in Kaapstad. Die leerder is verlede week in die hospitaal dood nadat hy na bewering in ‘n klaskamer aangerand is na ‘n poging tot selfoondiefstal. Bronagh Hammond van die departement sê dissiplinêre stappe sal volg terwyl ondersoeke na die omstandighede rondom die voorval voortduur, wat ook deur die polisie as ‘n moordsaak ondersoek word:
Wes-Kaapse-onderwys skors graad 10-leerder na noodlottige voorval by skool [KLANK]
ENG HammondOnCondolences