Skip to content

Nyuswa ondervra oor oopbreek van kluis in dwelmstoorplek in Port Shepstone [KLANK]

# Die geskorste KwaZulu-Natal Valke-brigadier Campbell Nyuswa het aan die Madlanga-kommissie gesê hy twyfel of ‘n kluis met gekonfiskeerde dwelms oopgebreek is met ‘n boor. Nyuswa sê hy vermoed die toneel is moontlik tydens die diefstal herrangskik. In reaksie op die voorsitter van die kommissie, Mbuyiseli Madlanga, se vraag, het Nyuswa bevraagteken waarom ondersoekbeamptes nie kundige ontleding verkry het om te bevestig hoe die beskadiging plaasgevind het nie:

ENG-NyuswaOnBreach