Skip to content

Vervalste goedere van meer as R100-miljoen gekonfiskeer by Bellville-winkelsentrum [KLANK]

# Vervalste luukse goedere ter waarde van meer as 100-miljoen-rand is tydens ‘n groot operasie in Bellville, Kaapstad, gekonfiskeer. Die polisie het op meer as 40 winkels in die Bellville-winkelsentrum toegeslaan. Dit volg na ‘n omvattende klopjag ‘n week gelede by dieselfde inkopiesentrum. Polisiewoordvoerder, Amanda van Wyk, sê nagemaakte handelsmerkklere, skoene, sakke, horlosies, sonbrille, pette en handelsmerkverpakking is gekonfiskeer:

AFR WykONBellville