Skip to content

GOOD sê jeug staan voor uitsluiting in onderwys én indiensneming [KLANK]

# Die GOOD-party sê 50 jaar ná die Soweto-opstand, is die jeug van die land steeds gewikkel in ‘n stryd teen uitsluiting in onderwys én indiensneming. Volgens die jongste sensus van 2022 verteenwoordig jongmense tot die ouderdom van 17 jaar 33-persent van die bevolking. GOOD se Nasionale Jeugorganiseerder, Kaden Arguile, sê die las van verantwoordelikheid op Suid-Afrika se onderwysinstellings en jeugwerksgeleenthede sal in die volgende dekade eksponensieel toeneem:

ENG ArguileONEmployment