Skip to content

Vier verdagtes vasgetrek na ontdekking van agt AK-47-gewere in Gauteng [KLANK]

# Polisie in Gauteng het vier verdagtes in Magaliesburg gearresteer nadat agt AK-47-gewere en sewe leë magasyne in ʼn wit sak ontdek is. Die polisiewoordvoerder, Dimakatso Sello, sê hulle was op die R-24 op patrollie toe hulle ʼn Volvo-vragmotor met ʼn Namibiese registrasienommer en ʼn Mazda-motor agter hom langs die pad sien staan. Sy sê terwyl hulle die voertuie dopgehou het, het hulle gesien hoe twee mans ʼn mieliesak van die vragmotor na die motor dra:

ENG NevhuhulwiONRifles