Skip to content

Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap verskuif fokus van toelaes na breër jeugontwikkelingagenda [KLANK]

# Die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap sê hy het sy fokus verskuif van ʼn basiese instelling vir toelaes tot ʼn leier in jeugontwikkeling in Suid-Afrika. Die agentskap het meer as een-duisend-300 toelaag-geleenthede ter waarde van meer as 28-miljoen-rand verwerk. Dit ondersteun jong entrepreneurs wat nie net sakeondernemings bou nie, maar ook werk skep en plaaslike ekonomieë stimuleer. Die agentskap se voorsitter, Sunshine Myende, sê hulle het deur hul vennootskap met die presidensiële jeugindiensnemingsprogram 100-duisend betaalde Nasionale Jeugdiens-geleenthede van stapel gestuur:

ENG MyendeONGrant