Skip to content

Nasionale Petroleumkorporasie van Namibië verdedig huidige brandstofverkrygingsreëling [KLANK]

# Die Nasionale Petroleumkorporasie van Namibië, NAMCOR, het die huidige brandstofverkrygingsreëling verdedig en sê die model ondersteun beide nasionale energiesekerheid en die maatskappy se finansiële herstelpogings. Die internasionale oliehandelaar Vitol is die tender toegeken om vir die volgende drie maande brandstof aan Namibië te lewer, aangesien die maatskappy geen regeringswaarborge benodig nie. Daar is kommer uitgespreek dat die staatsoliemaatskappy in die proses op die kantlyn geskuif is. Paulo Coelho van NAMCOR sê die reëling is ‘n goeie kommersiële besluit:

ENG CoelhoOnArrangement