# Die Oos-Kaapse LUR vir Vervoer en Gemeenskapsveiligheid, Xolile Nqatha, veroordeel die naweek se dodelike skietvoorval in ‘n apteek in die Sejoseng-sakesentrum in Qumbu. Gewapende mans het op drie klante losgebrand en die ANC-aktivis Wonele Gontshi doodgeskiet. Een persoon is beseer en ‘n derde kon wegkom. Woordvoerder Makhaya Komisa sê Nqatha is vol vertroue die polisie sal die moordenaars in hegtenis neem:
Oos-Kaapse LUR veroordeel noodlottige skietery in apteek in Qumbu [KLANK]
ENG KomisaOnShooting