Skip to content

Wes-Kaapse Gesondheidsdepartement hou spesialis-sorg binne bereik van pasiënte in Sentraal-Karoo [KLANK]

# Die Wes-Kaapse Departement van Gesondheid en Welstand het ‘n reeks maatreëls ingestel om te verseker pasiënte van die Sentraal-Karoo ontvang steeds spesialis-sorg al het erge weerskade sleutel-vervoerroetes ontwrig. Hoofroetes tussen die Sentraal-Karoo en die Tuinroete is gesluit, insluitend Meiringspoort en die Uniondale-pas. LUR Mireille Wenger sê skade van sowat nege-miljard-rand is aan infrastruktuur aangerig:

AFR WengerONMitigation