# Die Gautengse LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, sê die departement het ‘n reeks ingrypings ingestel wat daarop gemik is om skoolveiligheid te verbeter en veilige leeromgewings te skep. Dit volg op die identifisering van 245 hoërisiko-skole, wat gelei het tot geteikende ingrypings om skole te ondersteun wat verhoogde veiligheidsrisiko’s in die gesig staar. Maile sê privaat sekuriteitsdienste is aanvanklik na 75 skole ontplooi en later uitgebrei na 121 skole wat geïdentifiseer is as skole wat bykomende beskerming en ondersteuning benodig:
Gauteng se Onderwysdepartement stel geteikende ingrypings in om hoë-risiko-skole te ondersteun [KLANK]
ENG MaileOnInterventions