Skip to content

Adjunkminister van Polisie sê aanslag op onwettige immigrasie fokus op alle rasse en nasionaliteite [KLANK]

# Die adjunkminister van Polisie, Polly Boshielo, verwerp bewerings dat ongedokumenteerde buitelanders geteiken word. Meer as 40-duisend onwettige buitelanders is sedert begin vanjaar aangekeer, meer as sewe-duisend net die afgelope maand, terwyl die regering onwettige immigrasie teenwerk en grensveiligheid versterk. Boshielo sê die migrasie-bestuurstrategie in verskeie staatsdepartemente fokus op alle rasse en nasionaliteite:

ENG BoshieloOnMigrationCrackdown