# Die polisie in Tshwane het die naweek 343 verdagtes vir verskeie misdade aangekeer tydens ‘n multi-dissiplinêre misdaad-voorkomingsoptrede in Brooklyn en Sunnyside. Die misdade wissel van poging tot moord en gewapende roof tot besit van en handel in dwelms. Polisiewoordvoerder Johan van Dyk sê inspeksies het ook gefokus op immigrasie-verwante kwessies en sake-voldoening:
Meer as 300 verdagtes aangekeer tydens misdaadvoorkomings-operasie in Tshwane [KLANK]
AFR DykONSuspects