# Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta daag diegene wat kinders van buitelanders die skuld gee vir oorvol klasse in Suid-Afrika uit om dit te bewys. Data dui aan dat 98,2-persent van leerders in skole Suid-Afrikaanse burgers is, en slegs 1,8-persent buitelanders. Makaneta sê die regering moet eerder daarop fokus om meer skole te bou en te verseker elke kind het toegang tot onderwys:
Onderwysaktivis sê buitelandse kinders kan nie skuld kry vir Suid-Afrika se onderwys-uitdagings nie [KLANK]
ENG MakanetaONForeignNationals