Skip to content

Anglikaanse Kerk veroordeel dreigemente en vyandighede teenoor migrante in Suid-Afrika [KLANK]

# Die Anglikaanse Kerk van Suider-Afrika is bekommerd oor die geweld teen buitelanders wat in Suid-Afrika woon. Betogings teen buitelanders neem toe. Die kerk se vikaris-generaal, eerwaarde Stephen Diseko, sê hulle glo immigrasiewette moet afgedwing word, maar deur die betrokke owerhede en nie deur oproeriges nie. Hy vra diegene wat vyandigheid teenoor buitelanders aanvuur om dit te staak:

ENG DisekoONImmigrants