Skip to content

Gautengse Onderwysdepartement identifiseer 245 hoërisiko-skole wat ingryping benodig [KLANK]

# Die Gautengse LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, sê geweldpleging, opsetlike beskadiging, voorvalle van middel-misbruik en leerder-wangedrag bly beduidende uitdagings wat voortgesette samewerking tussen skole, ouers, gemeenskappe en wetstoepassingsagentskappe vereis. Die departement het ‘n omvattende omgewingsontleding gelas van misdaad en geweld in skole, wat 245 hoërisiko-skole geïdentifiseer het wat geteikende ingryping en steun benodig. Maile sê daar is bevind skoolveiligheid hou dikwels verband met breër gemeenskaps-toestande:

ENG MaileOnStudy