# Die DA-leier en burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, het sy veldtog vir ‘n tweede termyn ná die munisipale verkiesing in November afgeskop. Hill-Lewis het in Hanover Park ‘n vyfpuntplan onthul wat fokus op sterker polisiëring, werkskepping, betroubare dienste, meer behuising en skoner openbare ruimtes. Hy sê Kaapstad het ‘n model geword vir effektiewe plaaslike regering en hy het belowe om ‘n veiliger, skoner en meer bekostigbare stad te bou:
Hill-Lewis mik vir tweede termyn met vyfpuntplan vir Kaapstad [KLANK]
ENG-Hill-LewisOnPlan