# Die ATM-parlementslid Vuyo Zungula het President Cyril Ramaphosa se dringende hofaansoek gekritiseer om die Parlement se ampsklag-proses oor die Phala Phala-skandaal te staak. Zungula sê in ‘n onderhoud met SABC News dit is teleurstellend dat Ramaphosa blykbaar nie bereid is om aanspreeklik te aanvaar nie, ondanks vorige beloftes dat hy hom aan parlementêre prosesse sou onderwerp. Hy voer aan dat Ramaphosa se regsaansoek die Parlement se toesighoudende rol ondermyn:
ATM kritiseer Ramaphosa se aansoek vir interdik teen ampsklagproses te midde van hersiening van verslag [KLANK]
ENG-ZungulaOnRamaphosaCourt