# Die regering van Gauteng sê premier Panyaza Lesufi is met amptelike verlof en het in sy privaat hoedanigheid na Mexiko gereis, sonder dat openbare fondse of regeringshulpbronne vir die reis gebruik is. Die woordvoerder, Elijah Mhlanga sê Lesufi het slegs stadionkaartjies aanvaar en nie saam met regeringspersoneel of -protokolle gereis nie. Mhlanga het gesê sake in Gauteng gaan normaal voort, met gevestigde stelsels in plek om te verseker dienslewering word nie beïnvloed nie:
Gauteng regering ontken gebruik van openbare fondse vir Lesufi se reis na Mexiko [KLANK]
ENG MhlangaOnMexicoTrip