Skip to content

Action Society waarsku polisiehervormings kan misluk sonder sterker ondersoekvermoë [KLANK]

# Action Society verwelkom voorgestelde hervormings in die Wysigingswetsontwerp op die Suid-Afrikaanse Polisiediens, insluitend maatreëls soos leefstyloudits, integriteitstoetsing en sterker aanspreeklikheidstelsels. Die organisasie waarsku egter hervormings sal slegs betekenisvol wees as dit lei tot beter polisiëringsuitkomste, insluitend meer opgeloste sake, suksesvolle vervolgings en verbeterde veiligheid vir gemeenskappe. Juanita du Preez van Action Society sê Suid-Afrika se hoofprobleem is nie ‘n gebrek aan wette nie, maar swak implementering:

ENG JuanitaOnPoliceReforms