# Sesi Baloyi van die Madlanga-kommissie het die Gautengse Verkeershoof Samuel Mashaba ondervra oor bewerings dat hy staatshulpbronne gebruik het om voertuigregistrasiebesonderhede vir sakeman Tumelo Nku na te gaan. Mashaba het reageer op vrae rondom die 700 kilogram kokaïen ter waarde van 300-miljoen-rand wat in Aeroton gevind is. Volgens Baloyi was die versoeke moontlik deel van ‘n nie-amptelike sekondêre bron van inkomste eerder as wettige polisiewerk:
Kommissaris Baloyi ondervra Mashaba oor beweerde misbruik van polisiehulpbronne [KLANK]
ENG-Baloyi-MashabaOnSideHustle