Skip to content

Wêreldbank verlaag sy globale groeivoorspelling vir 2026 tot 2,5% weens die Iranse oorlog

# Die Wêreldbank sê die Iranse-oorlog sal na verwagting internasionale ekonomiese groei tot sy laagste vlak dryf sedert die Covid-19-pandemie en hernude vyandelikhede kan dit verder knou. Globale ekonomiese groei word vanjaar op 2,5-persent voorspel, van die 2,9-persent in 2025. Die bank waarsku groei kan tot slegs 1,3-persent daal as energievoorsiening ernstig ontwrig word en finansiële markte onder druk is. Die Wêreldbank voorspel ook groei in ontwikkelende lande sal vanjaar tot ‘n ná-pandemie laagtepunt van 3,6-persent daal, vergeleke met 4,4-persent in 2025.