Skip to content

Britse minister van Verdediging, John Healey, bedank oor gebrek aan befondsing vir verdedigingsplan

# Die Britse minister van Verdediging, John Healey, het bedank en beskuldig eerste minister Keir Starmer dat hy nie die verdediging-beleggingsplan behoorlik befonds nie. Hy is die sesde minister wat die afgelope maand uit Starmer se regering bedank. Healy sê in sy bedankingsbrief die land se verdediging-beleggingsplan skiet ver te kort van wat vereis word vir die verdediging van Brittanje in hierdie gevaarlike tyd. Hy sê Starmer en die Tesourie is onwillig om die hulpbronne beskikbaar te stel wat die land nodig het om homself in hierdie tyd van toenemende bedreigings te beskerm.