Skip to content

Krieket: Vroue T20-Wêreldbeker begin vandag met mede-gasvroue wat op Lord’s swaarde kruis

# Krieket: Die Vroue T20-Wêreldbekertoernooi in Engeland en Wallis begin vandag met die openingswedstryd tussen Engeland en Sri Lanka in Birmingham. Môre sal die Proteas hul veldtog teen Australië in Manchester begin, terwyl Ierland en Skotland vroeër op dieselfde veld ontmoet. Suid-Afrika se ander groepwedstryde is teen Pakistan, Indië, Nederland en Bangladesj. Die halfeindrondes word op die 30ste van hierdie maand en die tweede Julie gespeel, met die eindstryd op Lord’s in Londen op die vyfde.