# Sokker: FIFA-president Gianni Infantino het sy organisasie se hantering van verskeie omstrede kwessies verdedig wat die afwagting voor die Wêreldbeker in die Verenigde State, Kanada en Mexiko oorskadu het. Dit sluit in die Somaliese skeidsregter, Omar Artan, wat toegang tot Amerika geweier is omdat hy vermoedelik bande met vermeende terreurorganisasies het, Iran wat sy span se oefenbasis van Amerika na Mexiko verskuif het, en die duur kaartjies. Infantino sê mense moet kalmeer en ontspan:
Sokker: FIFA-president verdedig hantering van Wêreldbeker-omstredenheid, insluitend visum-kwessies [KLANK]
ENG InfantinoOnIssues