# Iran sê hy het die reg tot selfverdediging teen enige gewapende aggressie. Amerika het vanoggend met ‘n tweede ronde lugaanvalle op Teheran begin ná president Donald Trump se waarskuwing dat die vertraagde onderhandelinge gestraf sal word. Iran het daarop Amerikaanse basisse in Bahrein, Koeweit en Jordanië aangeval. Iran se verteenwoordiger by die Verenigde Nasies, Amir Saeid Iravani, sê Amerika moet sy dreigemente staak as hy werklik ‘n diplomatieke oplossing wil hê:
Iran sê Amerika moet dreigemente staak as hy ‘n ooreenkoms wil bereik [KLANK]
ENG IravaniOnDefence