Skip to content

Sokker: Bafana Bafana se afrigter erken Mexiko is sterkste teenstander in Groep A [KLANK]

# Sokker: Bafana Bafana se afrigter, Hugo Broos, het Suid-Afrikaners verseker die span gaan alles in die stryd werp in vanaand se Wêreldbeker-openingswedstryd teen die mede-gasheer, Mexiko, in die Azteca-stadion in Mexikostad. Dis ‘n herhaling van 2010 se toernooi toe die twee lande in Johannesburg 1-elk gelykop gespeel het. Broos sê die wedstryd sal moeilik wees, veral omdat dit voor 85-duisend gillende en singende Mexikane gespeel word:

ENG BroosOnMexico